Bob Crane

Bob Crane
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Edward Crane
Geboorte (1928-07-13)13 Julie 1928
Sterfte 29 Junie 1978 (op 49)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bob Crane (13 Julie 1928 – 29 Junie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Wicked Dreams of Paula Schultz (1968) en in die televisiereekse The Donna Reed Show (1958), Hogan's Heroes (1965), en The Bob Crane Show (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne